Tydelike lab assistent vir pars 2020

Wednesday, 16 October, 2019
anonymous    
Breedekloof  


Badsberg Kelder in Rawsonville is opsoek na 'n "energetic" dame met 'n "can do attitude" om in die Lab te help tydens pars 2020.

Tydperk: laaste week in Januarie2020 tot eide April 2020

Moet bereid wees om lang ure en naweke te werk.

Stuur CV na shazell@badsberg.co.za