Tydelike Assistent Wynmaker - 0

Thursday, 17 October, 2019
Lara Prins     0233551730
Western Cape  

Waboomsrivier Wynkelder is geleë in die Breërivier area en het ‘n tydelike betrekking vir ‘n Assistent Wynmaker vanaf Januarie 2020 tot April 2020.

Vereistes:

  • Diploma / Graad in Wingerd- en Wynkunde
  • Bestuurderslisensie

 

Stuur CV aan lara@wabooms.co.za

Indien u geen terugvoering ontvang binne vier weke nie, aanvaar die aansoek is onsuksesvol.