Student Parshulp benodig 2020 - Boschendal wynkelder

Saturday, 9 November, 2019
anonymous    
Stellenbosch  

Boschendal wynkelder benodig 'n student vir hulle parsseisoen (Januarie 2020 tot April 2020)

Kriteria:

Toepaslike kwalifikasie
Geldige rybewys
Eie akkomodasie
Bereid wees om skofte en naweke te werk

Rig CV's, gesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies aan:

Die Menslike Hulpbronbestuurder
recruitment@dgb.co.za
Sluitingsdatum:  22 November 2019