Parshulpe 2020 benodig - 0

Tuesday, 3 December, 2019
Britany Muller     0233551730
Breedekloof  

Waboomsrivier Wynkelder is geleë in die Breërivier area en bied enige jong, betroubare en hardwerkende persoon die geleentheid om ondervinding in die wynmaakproses op te doen.

Die geskikte kandidaat sal van behuising voorsien word en moet beskikbaar wees vanaf Februarie 2020 tot April 2020

Stuur CV aan charl@wabooms.co.za

Aansoek sluit om 7 Januarie 2020

Indien u geen terugvoering ontvang binne twee weke na die sluitingsdatum, aanvaar die aansoek was onsuksesvol.