Parshulpe 2020 - 1

Thursday, 5 December, 2019
Danie van der Westhuizen     0829315902
Breedekloof  

Brandvlei Kelder is geleë in die Worcester area en bied enige jong, betroubare en hardwerkende persoon die geleentheid om ondervinding in die wynmaakproses op te doen.

Die geskikte kandidaat sal van behuising voorsien word en moet beskikbaar wees vanaf Februarie 2020 tot April 2020

Stuur CV aan : danievdw@bcwines.co.za

Cell:082 931 5902

Aansoek sluit om 9 Januarie 2020

Indien u geen terugvoering ontvang binne twee weke na die sluitingsdatum, aanvaar die aansoek was onsuksesvol.