Admin Hulp - Everywine Stellenbosch

Friday, 6 December, 2019
Gawie le Roux     021 - 887 0228
Stellenbosch  

Ons benodig 'n jong dinamiese persoon gedurende Januarie en Februarie 2020 tydens parstyd.
Moet help met interne verkope en algemene admin.
Moet goed met kliente kan werk en moet tweetalig wees.