Assistent en junior bestuurder kelder/wingerde

Tuesday, 10 December, 2019
anonymous    
Wellington  

Geleenthied vir junior bestuurder vir ons kelder en wingerd in Wellington.  Ons wynlandgoed het posisie vir junior bestuurder en hulp in kelder asook die plaas en wingerd. Op soek na jong dinamiese persoon om ons te help in die seisoentyd met die bogenoemde, en indien belangstel, en u het uself bewys,  kan dit permanente posisie word.  Die persoon moet in besit wees van 'n geldige rybewys en indien moontelik ondervinding in die wynmaak industrie.  Ons wynmaker sal bystaan met hierdie take.  Die persoon moet entoesiasties, "hands on" en gedissiplineerd wees.  Om te begin, so gou as moontelik.  Stuur asb u CV na tiaan@welbedacht.co.za