Junior Rekenmeester - Stellenbosch

Wednesday, 8 January, 2020
Lee-Zanne Flaatten     0824188747
Stellenbosch  

 

 ‘n Uitvoeronderneming in Stellenbosch in die Wes-Kaap, wat spesialiseer in die uitvoer van vrugte, het die bogenoemde posisie beskikbaar.

 

Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir:

  • Verwerk en rekonsilieer krediteure fakture
  • Verwerk bankstate
  • Laai EFT betalings
  • Debiteure fakturering
  • Rekonsilieer intergroep transaksies
  • Ad-hoc finansiële take soos vereis

 Kwalifikasie en ondervinding benodig:

  • ‘n Finansiële Graad
  • Ten minste 1 jaar kommersiële ervaring na klerkskap of 3 jaar werksondervinding in ‘n finansiële administrasie pos
  • Uitstekende Excel en Pastel vaardighede
  • Ervaring in die vrugte uitvoer industrie sal in u guns tel.

 Die pos rapporteer aan die Groep Finansiële Bestuurder.

 ‘n Mededingende vergoedingspakket is onderhandelbaar volgens kwalifikasie en ervaring.  Meld asb u salarisverwagting op die aansoek, asook kontakbare verwysings.

 Begindatum: Middel Februarie 2020

Vereistes:

* Ouer as 30
* Bereid om oortyd te werk tussen April & November

Email CV in WORD formaat: inadmin@mweb.co.za