Admin en Algemene kantoor Dame

Wednesday, 4 March, 2020
Gawie le Roux     082 856 4779
Stellenbosch  

Everywine South Africa CC, Stellenbosch,  benodig die dienste van 'n bekwame, tweetalige, Admin dame.

Vereistes:
Pastel vaardigheid is 'n absolute vereiste.
Boeke doen tot by TB stadium op Pastel.
Debiteire en Krediteure
Bank Rekonsiliasies
Petty Cash
Bestellings plaas en Voorraad kontroleer, en interne verkope.
Moet goed met kliente kan kommunikeer.