Moira van Dr Merwe:Farm, grapes, cellar, tourist lover, tastings. - Reasonable

Thursday, 12 March, 2020
Ashlin     0796600275
Stellenbosch  

Ek is Moira van der Merwe van Stellenbosch.
My passie is om met wyn en mense te werk en ek leef my daarin.

Die plaas waar ek gewerk het se kelder het gesluit so ongelukkig het ek nie op die oomblik 'n vaste werk nie.

Ek is bereid om enige werk geleentheid aan te gryp al is dit nie binne in die wynbedryf nie. 

Vir enige vrae rondom my ervaring kan u my skakel om 0796600275.

Baie dankie.