Parskratte te huur

Wednesday, 18 March, 2020
Francois Brink     0765650153
Paarl  

Pars kratte (18kg) te huur.

Dit kan vir seisoen of dag-dag basis verhuur word.

Bespreek voortydig om teleurstelling te voorkom info@skyvines.co.za