Landbou bemarker

Thursday, 19 March, 2020
anonymous    
Western Cape  

Is opsoek na 'n jong, dinamies en gedrewe persoon wat maklik met mense kommunikeer. Moet onafhanklik en gedissiplineerd kan funksioneer binne 'n florerende maatskappy.

Vereistes: Landbou en Wynkelder agtergrond, Kode 8 lisensie, volledig sprekend in Afrikaans en Engels. 

E-mail asseblief jou CV na lduvenage4@gmail.com.