Rekenmeester - Krediteure - Vrugte Industrie - Paarl

Wednesday, 13 May, 2020
Lee-Zanne Flaatten     0824188747
Paarl  

Hierdie veelsydige rekenmeester pos is geskik vir ‘n betroubare, toegewyde individu wat van nuwe uitdagings hou, oor goeie probleem oplossings en interpersoonlike vaardighede beskik.Voorkeur hê vir ‘n proses gedrewe en sistematiese werksbenadering. Die ideale kandidaat is Engels en Afrikaans magtig, verantwoordelik en oplettend na die fynste besonderhede. Ondervinding in die vrugte uitvoer industrie sal voordelig wees.

Minimum vereistes:
Tersiëre opleiding in Rekeningkunde 2 jaar + ondervinding
Sterk rekenaarvaardighede, ondervinding in Microsoft Business Central sal voordelig wees.
Goeie administratiewe en bestuursvaardighede
Die pos bied uitstekende langtermyn potensiaal en ‘n markverwante salaris

Sluitingsdatum: Vrydag 21 Mei 2020.

Email CV in WORD formaat: inadmin@mweb.co.za