Woonstel vir enkel persoon te huur - 4500

Thursday, 14 May, 2020
anonymous    
Stellenbosch  

Woonstel vir enkel persoon is beskikbaar op ‘n plaas in die Bottelary omgewing.

Die woonstel bied ‘n aparte ingang asook ‘n volle badkamer.

Huurder moet verkieslik ‘n professionele, manlike persoon wees. Studente is welkom om aansoek te doen.

Toekenning van woonstel is onderhewing aan ‘n onderhoud met die eienaars. Die nodige verwysings moet ook verskaf word.