Senior cellar assistant

Monday, 25 May, 2020
anonymous    
Western Cape  

Hi goeiedag alle wynmakers/bestuurders.Ek tans opsoek na nuwe geleenthede/uitdagings.ek werk tans in n wynkelder.as daar enige poste beskikbaar is in wynkelder laat weet maar asb.het 13jaar kennis in die wynbedryf.vanaf pars tot en met bottelering.hoor graag van julle dankie.