Ek soek graag 'n werksgeleentheid in Paarl

Tuesday, 21 July, 2020
Johan Sadie     0849749015
Paarl  

Geagte Meneer / Mevrou

Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Permanent / Tydelik / Kontrak. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. 

My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar.

Baie dankie

Vriendelike Groete
Johan Sadie
084 974 9015
Johansadie5056@gmail.com