Bemarker

Friday, 24 July, 2020
Personeelafdeling    
Paarl  

Dinamiese Besigheid in Landbou bedryf bied tans geleentheid as landbou bemarker in Boland Area.

Gepaste Kandidaad moet voldoen aan die volgende vereistes:

*Minstens 5 jaar kennis van bemarking
*Kennis van Wyndruiwe / Tafeldruiwe / Vrugte
*Kode 10 & PDP
*Mense kan bestuur
*Bereid wees om lang ure te werk.