Bemarker

Tuesday, 28 July, 2020
Personeelafdeling    
Western Cape  

Dinamiese Besigheid in Landbou Bedryf bied tans geleentheid as Landbou Bemarker in Boland area

Gepaste kandidaad moet voldoen aan die volgende vereistes:
*Minstens 5 jaar kennis van Bemarking
*Kennis van wyn druiwe / tafel druiwe / Vrugte
*Kode 10 PDP
*Mense kan bestuur
*Bereid wees om lang ure te werk
*Sober gewoontes

Stuur CV's aan: cvfarmaansoeke@gmail.com