Kantoor Administrasie Pos Beskikbaar

Thursday, 6 August, 2020
anonymous    
Stellenbosch  

‘n Besigheid in die landbou bedryf het tans ‘n Administratiewe pos beskikbaar in Stellenbosch. Hierdie is ‘n voldag pos vir ‘n persoon wat onafhanklik kan funksioneer.

 

Gepaste kandidaad moet voldoen aan die volgende vereistes:

- Goeie menseverhoudinge

- Vorige ondervinding van kantoor administrasie

- Matriek en toepaslike tersiêre kwalifikasie

- Goeie rekenaarvaardigheid

- Eie vervoer

Stuur CV's aan: jannie.joubert@vodamail.co.za 

Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik.