Employment Wanted: Wine Consumable Packaging Representative (Capsules & Closures)

Saturday, 29 August, 2020
Hantus Mostert     +27722441815
Paarl  

Goeie middag

My naam is Hantus Mostert en ek is opsoek na 'n permanente werksgeleentheid in die die Wynbedryf. 
Ek was vir 12 jaar werksaam by CDSVintec in die Paarl as verkoopsverteenwoordiger. 

Ek het verpakkingsmateriaal soos byvoorbeeld Tin en Poly-laminate kapsules asook skroefdoppe verkoop aan wynprodusente.  
Ek het 'n Nasionale Diploma in Bemarking vanaf Nelson Mandela-universiteit (NMU) 
 
In 2018 was ek in 'n motorongeluk en alhoewel my werkgewer my posissie geresserveer het,  kon ek nie my werksverpligtinge nagekom het nie weens my beserings op daardie stadium.  My werkgewer het dus my verpligtinge oorgegee aan iemand anders.     

Ek het volkome herstel van my beserings en wil graag weer diensbaar wees vir die Wynbedryf.

Ek verneem graag van u onderneming.

Vriendelike groete
Hantus Mostert