Ek is opsoek na enige administratiewe kantoor poste beskikbaar

Tuesday, 8 September, 2020
Natasha     0836050745
Paarl  

Ek is 29 jarige dame, wat graag n nuwe begin wil maak.
Ek werk huidiglik as n finansiële klerk, maar het 5 jaar ondervinding van kantoor en admin werk, skakelbord dienste, Microsoft office, geldige rybewys.

Ek is toegewyd tot my werk, verantwoordelik en het sober gewoontes. Ek is altyd bereid om meer te leer en kursusse by te woon waar nodig is en ek leer vinnig.

Kontak my asb via e-pos en ek stuur n afskrif van my CV.