Sponsor 'n Seisoenwerker vir Snoeityd - 10000

Thursday, 10 September, 2020
Liesl van Zyl     0721518117
Klein Karoo  

Ons boer met wyndruiwe in Calitzdorp in die Klein Karoo. Weens die droogte, gekombineer met die streng drankverbod, kan ons nie eintlik seisoenwerkers bekostig nie. Die wingerde moet dringend klaar gesnoei word.

Kontak my by 072 151 8117 indien u 'n seisoenwerker(s) wil borg vir 'n dag, week of die res van snoeityd. As u my na iemand sal verwys sal ek dit ook baie waardeer.

Vriendelike groete
Liesl