Windmeul Kelder benodig Parshulpe vir 2021

Friday, 11 September, 2020
anonymous    
Paarl  

Windmeul Kelder is op soek na parshulpe vir die 2021 seisoen (Januarie tot Maart).  Die geskikte kandidate sal die geleentheid kry om alle aspekte van die wynmaak proses te dek en werk nou saam met die wynmaakspan. ‘n Mededingende pakket, asook verblyf, word aangebied.

 CV’s kan gerig word aan abraham@windmeul.com