Afwas van labels vanaf bottels - R1.50/bottel

Saturday, 17 October, 2020
Vernon     081 838 0331
Paarl  

Ervare span werkers met jare ondervinding in bottelering.Ons is beskikbaar enigetyd om te help met die afwas van labels en jou bottels weer nuut te laat lyk.Ons doen dit sonder om enige chemicals te gebruik.