Ek soek graag ‘n werksgeleentheid – Logistiek, Administrasie, Stoor/Pakhuis bestuur, Voorraad/Stelse

Wednesday, 28 October, 2020
Johan Sadie     0849749015
Paarl  

Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl / Wellington / Klapmuts / Simondium / Franschhoek. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord.

My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Ek het my eie vervoer.

Baie dankie

Vriendelike Groete

Johan Sadie

084 974 9015

johansadie5056@gmail.com