Wynpomp Ingeneur – Robertson - negotiable

Wednesday, 11 November, 2020
anonymous    
Robertson  

Ons het tans ‘n vakante pos vir ‘n Wynpomp Ingeneur.

Vereistes is as volg:

*Kennis van Wynkelder pompe en masjiene.

*Welding ondervinding sal ook in guns tel.

*Geldige Bestuurlisensie.

*Lees van ingeneurs planne.

*Bereid wees om lang ure te werk.

*Betroubaar ,hardwerkende en eerlike persoon.

*Diens aanvaarding so spoedig moontlik.

Stuur CV met geldige verwysing na tinie@tlmaintenane.co.za

*Indien geen terugvoering ontvang het binne twee weke nie, was aansoek onsuksesvol.