Friday, 18 December, 2020
Lara Prins
0233551730
Breedekloof
Waboomsrivier Wynkelder is geleë in die Breërivier area en bied enige jong, betroubare en hardwerkende persoon die geleentheid om ondervinding in die wynmaakproses op te doen.
Die geskikte kandidaat sal van behuising voorsien word en moet beskikbaar wees vanaf Februarie 2021 tot April 2021
Stuur CV aan lara@wabooms.co.za
Aansoek sluit om 8 Januarie 2021
Indien u geen terugvoering ontvang binne twee weke na die sluitingsdatum, aanvaar die aansoek was onsuksesvol