Plaasbestuurder Porterville

Wednesday, 10 February, 2021
anonymous    
West Coast  

‘n Gemengde boerdery in Porterville omgewing is opsoek na die dienste van 'n Plaasbestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur.

VEREISTES:

  • Ondervinding & kennis van besproeiing.
  • Kennis & ervaring (minimum 3jaar) van wyndruiwe.
  • Goeie meganiese vaardigheid & prakties aangelê wees.
  • Bestuur van 'n span werknemers.
  • Rekordhouding kan handhaaf.
  • Goeie menseverhoudings handhaaf. eie inisiatief kan neem & gemotiveerd wees.
  • Kode 14 lisensie met PDP sal voorkeur geniet.

Die ideale kandidaat moet getroud wees & moet bereid wees om ongereelde ure te werk & naweekdiens te verrig.