Farm/Assistant Manager Seeking Position

Wednesday, 10 March, 2021
Francois     0662263058
Western Cape  
Goeie dag almal ek is Francois 37 j oud ongetroud, ek het onlangs my werk verloor weens Covid en is dringend opsoek na werk ek het 8 jaar se ondervvinding in Plaasbestuurder wees waar ek met olywe en wingerd gewerk het, ek het ook kwalifikasies in wingerdbou bv: stokontwikkeling, ek sal graag in die Wynland omgee wil werk ek sal dit hartlik waardeer as daar iemand daar buite is wat my kan help my kontak besonderhede is:
Epos:francoisengelbrecht83@gmail.com
Selfoon: 0662263058