Covercrop/dekgewas

Thursday, 25 March, 2021
Renier Radyn     071319 3128
Stellenbosch  

Ons verskaf die volgende dekgewas saad
Hawer
Korog
Bitter - en soet lupiene

Saad is klaar skoon gemaak en in 50kg sakke verpak. Vervoer/aflewerig kan gereel word. Bekostigbare pryse