Produksiebestuurder (Sitrus & Steenvrugte)

Monday, 12 April, 2021
Anneke Viviers     +27 21 880 6160
Stellenbosch  

Vereistes:

  • ’n Graad/Diploma in ’n toepaslike studierigting
  • Minstens 5 jaar ervaring in sitrus
  • Werkskennis van vrugteproduksie, organisasievaardighede, tydsbestuurvaardighede, toesighoudende vaardighede
  • Kennis van steenvrugte sal tot jou voordeel strek
  • Moet onder druk kan werk en presteer

Verantwoordelikhede:

  • Personeelbestuur en -ontwikkeling
  • Bestuur van produksie-eenheid
  • Hantering van oudits
  • Bestuur van daaglikse plaasaktiwiteite
  • Begrotingsbestuur/Kostebestuur
  • Bestuur van bemestings- en plaagbeheerprogramme
  • Skedulering van besproeiing



Stuur CVs na anneke@exceed.co.za