Internskap van 12 maande vir BSc of BTech student - WELLINGTON

Wednesday, 21 April, 2021
Marietta     0218734332
Wellington  

Wynland Analytical Laboratory bied ‘n geleentheid vir ‘n pas afgestudeerde BSc of Btech student in hul laboratorium in Wellington.

Wynland Analytical Laboratory is ‘n onafhanklike laboratorium wat ‘n diens lewer aan die wynbedryf.

Die kandidaat sal die geleentheid kry om opleiding te ontvang in basiese chemiese laboratorium tegnieke wat in ‘n wynlaboratorium gebruik word.

Die kandidaat moet onder druk kan werk en akkuraatheid is van kardinale belang.

Werksure: Maandag – Donderdag: 08:00 – 17:00; Vrydag: 08:00 – 16:00

 

Stuur CV aan: marietta@wynlandanalyical.co.za