Algemene assistent

Tuesday, 1 June, 2021
anonymous    
Stellenbosch  

 

Rapporteer aan

 

Plaas Bestuurder

 

 

Doel van Pos

 

 

Ondersteuning aan die plaas bestuur ten opsigte alle  algemene take (Omgewingsbestuur, Plaas en wingerd bestuur). 

   

 

Sleutel Verantwoordelikehede

 

1.   Assisteer in alle

 

Ø  Wingerd aksies (snoei, suier, pars, instandhouding)

Ø  Besproeiings aksies

Ø  Omgewingsbestuur aksies

Ø  Assisteer met chemiese beheer en kontrole van afdeling

Ø  Sekuriteit en stelsel ondersteuning

 

 

2.  Personeel Bestuur:

 

Ø  Assisteer in personeel administrasie

 

 

Sleutel Vaardighede / Bevoegdhede

 

Vermoë om met mense te werk

Geldige ry bewys

Rekenaar geletterd (Word/Excell)

Organiseering

Kommunikasie

 Data invordering

 Vorige ervaring sal tot voordeel wees