Windmeul Kelder is opsoek na ‘n Assistent Wynmaker

Friday, 1 October, 2021
anonymous    
Paarl  

Die geskikte kandidaat sal die geleentheid kry om alle aspekte van die wynmaak proses te dek. ‘n Mededingende pakket word aangebied.

Indien daar geen terugvoering teen 15 Oktober 2021 is  nie,  is die aansoek onsuksesvol.

 CV’s kan gerig word aan berto@windmeul.com