Plaasbestuurder

Tuesday, 5 October, 2021
Hannalene    
Helderberg  

Plaasbestuurder:  Helderberg

Ons benodig ‘n bestuurder met baie goeie tegniese, organiserings en kommunikasie vaardighede wat onafhanklik kan werk.  Die bestuurder moet ‘n werkersmag van 100 permanente en 70 additionele tydelike werkers produktief kan bestuur en motiveer.  Die persoon sal verantwoordelik wees vir die weeklikse beplanning, bestuur en koordinering van wingerdboukundige praktyke.  

Minimum vereiste:

  • 5 jaar praktiese ondervinding in die die bestuur van wyndruiwe
  • Sterk arbeidsbestuur vaardighede
  • Rekenaarvaardig (Excel/Word)
  • Ondervinding in die bestuur van organisese wingerde sal in die persoon se guns tel.

Stuur ‘n opgedateerde CV met verwysings asook verwagte salaris na management@winelandsestatemanagement.co.za voor Dinsdag, 12 Oktober 2021.