Parshulp 2022 - Pulpit Rock Winery

Wednesday, 10 November, 2021
Dewald Huisamen     083 653 5989 / 022 4612 0
Swartland  

Parshulpe JAN – MRT 2022

Pulpit Rock Wynkelder, geleë in die Riebeekvallei, beskik tans oor 2 vakature vir parshulpe gedurende die 2022 parsseisoen.

Die voldoende kandidate moet beskik oor ‘n geldige bestuurderslisensie, sowel as senior sertifikaat (matriek).

Suksesvolle kandidate moet beskik oor basiese vaardighede, in spanverband kan werk en bereid wees om lang ure te werk.

 Take in die kelder sal die volgende insluit (maar nie beperk wees tot):

  1. Ontledings en analises van sap en wyn gedurende die wynmaakproses.
  2. Basiese wynbyvoegings soos deurgegee deur wynmaker
  3. Operateur van basiese toerusting in die kelder

 Naskoolse opleiding in die Wingerd & Wyn vakgebied sal natuurlik in die aansoeker se guns tel maar is nie verpligtend nie.

 Inruil vir die dienste bied Pulpit Rock Wynkelder ‘n markverwante pakket aan.

 Kontak: Dewald Huisamen (083 653 5989 / 022 4612 025)

CV’s kan gestuur word na: dewald@pulpitrock.co.za