Stellenbosch Helderberg Merlot beskikbaar

Friday, 12 November, 2021
anonymous    
Stellenbosch  

Premium Stellenbosch Helderberg Merlot beskikbaar vir 2022.
5ha met ongeveer 10ton/ha produksie.

Druiwe is beskikbaar vir 2022 en daar kan ook 'n aankoop ooreenkoms gesluit word vir die toekoms.

Indien daar belangstelling is reageer asseblief op die advertensie.