Parshulpe 2022

Friday, 12 November, 2021
Jeanine Hollenbach     0218641705
Wellington  

Ons by Bosman Adama is opsoek na mense wat 'n passie net vir wyn om die komende oesseisoen om by ons span aan te sluit. As jy bereid is om lang ure te werk met die uitsluitlike doel om goeie wyn te maak, is jy die regte persoon vir die werk.

Minimum vereistes

  • Hardwerkend
  • Entoesiasties – Moet gemotiveerd wees
  • Moet bereid wees om oortyd en oor naweke te werk wanneer nodig
  • Passie vir wynmaak
  • Moet 'n spanspeler wees
  • Betroubaar

Verantwoordelikhede

  • Sal betrokke wees by alle aspekte van wynmaak en produksieproses

Kandidaat Vereistes

  • Vorige oesondervinding sal 'n voordeel wees
  • Eie vervoer sal voordelig wees
  • Betroubare verwysings lys

Kandidate wat aan die vereistes voldoen, kan hul aansoek per e-pos indien by hradmin1@bosmanadama.co.za

Sluitingsdatum: 30 November 2021