Parshulp in Boutique kelder - Stellenbosch - 250

Tuesday, 16 November, 2021
Neil Strydom     0824748998
Stellenbosch  

Benodig 'n parshulp vir 2022 pars. 
moet betroubaar wees en nie bang vir vuil word nie
gaan alles leer van Druif tot bottel
kontak Neil by winemaker@marklew.co.za