PARSHULPE 2021

Thursday, 18 November, 2021
anonymous    
Worcester  

PARSHULPE

Du Toitskloof Wynkelder benodig parshulpe vir die komende 2022 parstyd.

Einde Januarie 2022 tot rondom middel April 2022 (soos beskikbaarheid van druiwe)

 Epos kort CV aan tiaan@dutoitskloof.co.za