Badsberg Pars/Lab internskap.

Saturday, 20 November, 2021
Christiaan Nigrini     0233443021
Breedekloof  

Badsberg Wynkelder, geleë in die hart van die Breedekloof Vallei het die volgende Pars/Lab internskap vir die 2022 seisoen beskikbaar.

  • Die Internskap is hoofsaaklik gefokus op die Laboratorium aspek van pars, maar nie beperk nie.
  • Tydsduur; vanaf middel Januarie tot middel April 2022.
  • Verblyf, sowel as etes word voorsien gedurende die internskap.
  • kontak my gerus vir verdere inligting.

Christiaan@badsberg.co.za / 023 344 3021