Parshulp 2022 - Capaia Wines

Tuesday, 23 November, 2021
anonymous    
Durbanville  

Capaia Wines geleë naby Philadelphia benodig ‘n parshulp vir die 2022 parsseisoen.

Die kandidaat moet bereid wees om hard te werk en goed kan saam werk in ‘n span. Vorige pars ondervinding sal in kandidaat se guns tel, maar is nie verpligtend nie. Dienste sal benodig work vanaf middel Januarie tot met Paasnaweek.

Akkomodasie is beskikbaar by die kelder, maar die kandidaat moet oor eie vervoer beskik. Dit is ideaal vir iemand woonagtig in omliggende areas van Philadelphia soos Melkbosstrand, Parklands, Table View, Durbanville of Malmesbury.

Stuur CV na info@capaia.co.za