Parshulpe 2022 - Koelenhof Winery

Thursday, 25 November, 2021
Handre Visagie    
Stellenbosch  

Koelenhof Wynkelder is opsoek na jonk en energieke kandidate vir die 2022 parsseisoen.

Suksesvolle kandidate moet bereid wees om lang ure, asook oor naweke te kan werk.

Diensperiode sal wees vanaf middel Januarie 2022 tot middel April 2022.

Koelenhof bied verblyf, asook een maaltyd per dag.

Stuur asseblief  CV na handre@koelenhof.co.za