Seeking employment Position as Farm manager

Thursday, 16 December, 2021
Francois     0662263058
Western Cape  
Goeie dag almal ek is Francois 38 j oud ongetroud, ek het onlangs my werk verloor en is dringend opsoek na werk ek het 13jaar se ondervinding in Plaasbestuurder wees met bree kennis in olywe en wingerd  waar ek met olywe en wingerd gewerk het, ek het ook kwalifikasies in wingerdbou bv: stokontwikkeling, ek sal graag in die Wynland omgee wil werk ek sal dit hartlik waardeer as daar iemand daar buite is wat my kan help my kontak besonderhede is:
Epos:francoisengelbrecht83@gmail.com
Selfoon: 0662263058