Waboomsrivier Wynkelder - Parshulpe 2022

Friday, 7 January, 2022
Britany Muller     +27233551730
Breedekloof  

Waboomsrivier Wynkelder is geleë in die Breërivier area en bied enige jong, betroubare en hardwerkende persoon die geleentheid om ondervinding in die wynmaakproses op te doen.

Die geskikte kandidaat sal van behuising voorsien word en moet beskikbaar wees vanaf 1 Februarie 2022 tot 29 April 2022

Stuur CV aan lara@wabooms.co.za

Aansoeke sluit 17 Januarie 2022

Indien u geen terugvoering ontvang binne twee weke na die sluitingsdatum, aanvaar die aansoek was onsuksesvol.