Dringend opsoek na werk in Wynland area's

Tuesday, 11 January, 2022
Lourens     27833840222
Paarl  

Ek is dringend opsoek na werk in die Wynland area.

Ek het baie ervaring in die wynbedryf/vrugte en in logistiek,bemarking,verkope,produksie ens.

Skakel my gerus via epos.

Bly in die Paarl met eie vervoer ens.

Is ook onmiddelik beskikbaar.