Harvest assistants/Parshulpe

Monday, 20 November, 2017
Hardus van Heerden     0798871985
Wellington  

Ek is opsoek na 2 parshulpe vir die 2018 parsseisoen. Die persone sal betrokke wees met die beide die wingerd asook die wynmaakproses. Die kandidate moet bereid wees om lang ure en naweke te werk en moet oor eie vervoer en verblyf beskik. Geen vorige ervaring is 'n voorvereiste nie, maar sal in jou guns tel. CV's kan gestuur word aan winemaker@welbedacht.co.za