Parshulp 2018

Monday, 20 November, 2017
anonymous    
Stellenbosch  

Ek is opsoek na 1 Parshulp vir 2018 oes.

Stellenbosch kelder.

Middel Jan tot einde April. 

Vorige onderving sal in guns tel.

Verblyf en daaglikse ete word aangebied.

Stuur kort CV na nicholas@koelenhof.co.za