Harvest intern wanted - Stellenrust Wine Estate

Monday, 20 November, 2017
Herman     0763086671
Stellenbosch  

Ons is opsoek na parshulpe vir die pars seisoen 2018. Dis n goeie geleentheid om te leer oor wyn en die maak daarvan. Hardwerkende persone met n goeie persoonlikheid en n passie vir wyn sal altyd welkom wees. 

kontak gerus: Brendon 079 395 8952
                       Herman 076 308 6671