Assistant Wynmaker pos

Tuesday, 21 November, 2017
Dirk Tredoux     0833312443
Stellenbosch  

Fort Simon Wyn Landgoed, gelee in die bottelary heuwels tussen Kuilsrivier en Stellenbosch is opsoek na n denamiese persoon om die wynmaker te assisteer met alle wyn relavante take.  Dit sal n ideale geleentheid wees vir iemand wat sopas by Elsenburg of universiteit klaar gemaak het en ondervinding moet kry.  Ondervinding is dus nie n vereiste nie.  Fort Simon proseseur 200ton druiwe wat vannaf die Landgoed kom, maar verkoop ook n verdere 400ton aan verskeie produsente.  Die blootstelling strek vanaf wingerd tot wyn- in- die- bottle en is n ideale geleentheid vir iemand wat eendag n wynmaker wil wees.

Indien jy belangstel, bel my gerus op:  0833312443 of epos my by: cellar@fortsimon.com